Hi Albert & team

Thank you so much for the wonderful food and service. Our guests loved it. We will definitely be using you guys again.

Lerato

Good morning Albert

Thank you – thank you!

We had a fabulous party and the highlight was the food – Malan was excellent! May you and your business be blessed. I will definitely recommend and be in contact again with Fireside Foods.

Have a fantastic week!

Karen

More Albert

Baie dankie vir sondag se braai, dit was uitsonderlik! Al die gastese komentaar was Nog nooit so n lekker skaapbraai gehad nie! Julle diens was uitstekend en Prince was baie profesioneel. Ek sal julle enige dag aanbeveel. Baie baie dankie.

Groete
Lies du Plessis

Hi Albert

we were very happy with the food and with Prince, who was really friendly, on time and did a great job!  The meat was delicious, the portions were generous and the sides were really tasty.

Everyone really enjoyed the food and service and it made our event memorable. You’ll hear from us again:)

Roxanne

I would like to say thank you for the excellent food that was prepared for us on Sunday. It was out of this world and we will definitely be using you again.

Keep up the great work!!

Regards
Gary

More,

Ons was baie tevrede met julle diens en die kos was heerlik. Selfs dit wat oorgebly het is op ge-eet voor almal huis toe is saterdag aand. Ek sal julle beslis aan beveel. Malan was behulpsaam en het selfs die kinders besig gehou. Well done met n goeie span en heerlike kos!

Groete
Lizette

Middag Albert!

Vreeslik dankie! Almal het lekker geëet en dit baie geniet! Malan was professioneel en kon dit nie beter doen nie. Ons beveel julle verseker aand en sal definitief weer van julle dienste gebruik maak. Ek het wel vir meer mense gebook as wat daar was net om seker te maak maar die kos was heeltemal genoeg dn smaaklik.

Groete
Deon

Goeie dag, Albert

Ek wil net baie dankie se vir die spit verlede jaar.
Dit was ongelooflik baie lekker en die braaier was tops.
Hy was vrek oulik, baie vriendelik en ‘n bok vir sports.
Ons sal jul beslis weer gebruik.
Voorspoed vir 2018 en weereens baie dankie, jul diens was TOPS.

Vriendelike Groete
Debbie

Albert, ons wil net baie dankie sê. Die diens en kos was uitstekend. Baie oordentlike en aangename manne- ons het lekker gekuier. Johan en sy vriende het die hele skapie verorber en ek is seker julle sal in die toekoms van ons gaste hoor.

Andre en Annalie

Good Morning

Thank you for your service. We were extremely pleased with the quality of the food and Malan was very friendly and professional.

Kind Regards
Pieter

Hi Albert

Baie dankie vir jou e-pos. Ons het julle kos vreeslik geniet.
Dit was alles baie lekker en die gaste het dit ook baie geniet.
Ek dink nogal julle starters is ook vrek oulik en baie lekker!

Nogmaals dankie.
Groete Jolene

Hi Albert

Die partytjie was ongelooflik lekker dankie.  Die kos was uit die boonste rakke!!!
Almal het net goeie komplimente gehad so baie dankie.
Dit was regtig die lekkerste lam wat ek in n lang tyd geeet het.
Jy kan verseker wees dat daar n hele paar verwysings gaan kom uit die naweek se kuier.

Groete
Jan

Hallo

Baie dankie. Die vleis was heerlik! Julle diens is ook baie goed.
Ons is baie tevrede.

Groete
Anrie

Hi daar

Ons was baie beindruk met Kenneth.
Sy diens was uitstekend.
Baie dankie Albert.

Groete
Sylvia

Good morning Albert,

Everyone enjoyed the food so much that they went for seconds. I heard a lot of people saying that the lamb is very delicious. I would definitely recommend your services to someone else.

Also, the young man that served us was very professional and helpful (and well kitted out with regards to his clothing and equipment). The food was prepared in good time. The salads were very delicious in my opinion (since I enjoy salads).
Thank you very much.

Regards
Tom

LUNCH OR DINNER?

It does not matter what the occasion, let us remove the stress from you and ensure that your guests enjoy excellent food, prepared by our experts and you will remember the day we were there…

COME EXPERIENCE REAL
SOUTH AFRICAN SPITBRAAI…

MOUTHWATERING
STARTERS

LIPSMACKING
MAINS

DELICIOUS
SIDES

MEMORABLE
DESSERTS